Resource Description

A4 PDF aflaaibare opsommings oor die volgende onderwerpe:

1 Positiewe Selfagting
2 Vermoëns, Belangstellings en Potensiaal
3 Portuurgroepdruk
4 Probleemoplossingsvaardighede in Konfliksituasies

Uitbreiding van opsommings soos hierbo gelys:

1 Verstaan en respekteer liggaamsveranderings / Liggaamsbeeld / Selfagting / Wat beïnvloed jou liggaamsbeeld? / ‘n Positiewe liggaamsbeeld / Bou Selfagting.
2 Vermoëns en Belangstellings / Potensiaal / Aksieplan om jou doelwit te bereik.
3 Hoe om op verskillende soorte portuurgroepdruk te reageer / Vriende / Hoe om NEE te sê.
4 Bemiddeling / Hoe om ‘n argument te bemiddel / Reëls vir bemiddeling / Vredebewaringsvaardighede / Hoe keer jy dat konflik ontstaan.

Alle opsommings is gemaak vanuit die Platinum handboek vir Graad 6.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 17 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R50.00