Afrikaans Huistaal Gr 4-7

Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les in totaal 29 skyfies.

R40.25

Resource Description

Verdeel die klas in vier groepe: Groep 1, 2, 3 en 4. Elke groep kry n beurt om te speel.

Begin deur jou groep se deur oop te maak, deur op die deur te kliek. Sodra die deur oop is kliek op die kersblaker om na die volgende skyfie van die groep te beweeg.

Daar is ses ligte met skakelaars. Die leerder kies ‘n skakelaar, skakel die lig aan by die skakelaar deur daarop te kliek, as die lig aangaan, kliek op die nommer onder die skakelaar om na jou probleem toe te gaan. As jou lig nie aanskakel nie, gaan terug en die volgende groep kry hul beurt.

By die volgende skyfie verskyn jou lewensles of probleem. Probeer die antwoord uitdink, en kliek dan op ANTWOORD knoppie vir die antwoord. Kliek dan op VOLGENDE knoppie. Die volgende groep speel nou.

Daar is 20 lewenslesse en onthou om klank aan te skakel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.