Resource Description

Die Lente Pret-pak bevat 10 aktiwiteite (met antwoordstel) vir graad 2. Dit bevat aktiwiteite om basiese wiskunde vaardighede in te oefen soos optel en aftrek binne 50, getal rangskikking, simmetrie, grafieke, breuke, 2- en 5-maaltafel en ‘n woordsoek.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

10 Lente aktiwiteite vir graad 2

R12.00