Resource Description

Enige kind kan ontwikkel in ‘n leier daar waar hy is. Deur kinders toe te rus met inligting oor leierskap en hulle bewus te maak om te besef dat hulle ook as leier kan optree, is al ‘n stap in die regte rigting. Deur bloot leiding te neem oor jouself daar waar jy is, gaan kinders die selfvertroue gee om uit te reik na ander en vir ander daar te wees as ‘n leier wat omgee en ander respekteer.

Kom ons lig kinders in dat respek een van die beste karaktereienskappe is om te ontwikkel. Jy moet eerstens respek vir jouself en jou omgewing toon en dit so uitstraal na ander. Respek kan nie verwag word nie. Jy moet respek uitdeel om dit terug te kan ontvang.

Hierdie inligting gaan hand aan hand met die YOUTUBE video:

Skakel na YOUTUBE kanaal:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 5 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00

All the resources available in our TEACHA shop are for personal use only. If you buy any resources from us, you are not allowed to share or distribute any copies to someone else. The resources are only for your own use in your classroom or for your child. You are in no way allowed to copy and paste any part of our resources to use in other resources or sell in any other bundles.