Resource Description

Leierskap is ‘n ongelooflike belangrike vaardigheid om te ontwikkel in kinders. Alle kinders bevat leierskapseienskappe maar besit verskillende style en moet dit toepas en ontwikkel onder verskillende omstandighede.

Hierdie werkkaart gaan hand aan hand met die YOUTUBE video wat handel oor leierskap. Daar word vir die kinders verduidelik wat is leierskap op ‘n baie eenvoudige manier en motiveer kinders om te besef dat hulle ook ‘n leier kan wees waar hulle geplaas is. Doen ook die lekker prettige opdrag in groeps verband saam met die kinders.

Nuttige skakels:

Leierskaps YOUTUBE video:

Skakel na YOUTUBE kanaal:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R15.00