Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 49 skyfies.

R40.25

Resource Description

INSTRUKSIES
Deel die klas in twee groepe ( Groep 1 en Groep 2)
Een leerder uit ‘n groep neem op sy/haar beurt deel.
‘n Leerder uit elke groep speel “ching, chong, cha” teen mekaar.
Die wenspan kliek dan op sy groepknoppie wat hom/haar na die leesstuk neem.
Die leerder moet die leesstukkie 100% foutloos lees om punte te verdien.
As die leerder ‘n fout maak tydens lees, verbeur hy/sy die beurt.
DIT IS NOODSAAKLIK DAT DIE HELE KLAS MOET VOLG WAAR GELEES WORD, SODAT HULLE KAN SAAMSTEM OF DIT FOUTLOOS GELEES WAS, EN WAAR DIE FOUT WAS, AS DAAR ‘N FOUT WAS!
Indien foutloos gelees is, word die groep se telling ingeskryf, en die volgende twee leerders speel weer. (Een uit elke groep)

Tellingkaart is ingesluit en klank kan aangeskakel word.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.