Afrikaans Huistaal Gr 7
Hierdie is ‘n interaktiewe Power Point les van 30 skyfies.

R40.25

Resource Description

Die doel van die leesstuk gaan oor die gehoorsaamheid aan leestekens. Indien die leerder die leestekens verontagsaam verbeur hy/sy sy/haar beurt.
Die hele klas moet die leesstuk volg, en dan hand opsteek indien hy/sy ’n fout sien of hoor, hy of sy moet die fout kan identifiseer.
Deel die klas in twee groepe, Groep 1 en Groep 2.
Een kind uit elke groep kry ’n kans om ’n kaart te kies.
Die groep wat die hoogste kaart gekies het mag eerste lees. Kliek op daardie groep se knoppie.
Die leerder wat die hoogste kaart gekies het, kies op die volgende skyfie weer ’n kaart, Bv. A1 of B3, wat hom of haar na die leesstuk neem.
Met die volgende rondte kry twee nuwe leerders kans om te kies wie gaan lees.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.