Resource Description

Hierdie PowerPoint kan gebruik word om jou les oor leestekens aan te bied. Die “slides” in die PowerPoint kan ook uitgedruk, gelamineer en in jou klaskamer vertoon word sodat die leerders dit altyd kan sien.
Die PowerPoint dui aan hoe die onderskeie leestekens lyk, verduidelik wanneer dit gebruik word en gee ‘n voorbeeld waar dit gebruik word. 

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R15.00