Resource Description

Dit is baie belangrik vir kinders om van die begin af die korrekte lees- en skryfrigting baas te raak. Gaan loer na die 2 videos op YOUTUBE en dan kan die kinders lekker die rympies uitspeel asook aanleer. Die videos kan ook op hulle eie benut word. Werkkaarte daar vir juffrou en mamma se gerief en om tyd te spaar.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/videos vir die les.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R29.00