Resource Description

Hierdie taak is gebaseer op ‘n nie-fiksieteks. Dit bestaan uit ‘n leesbegrip, visuele begrip, opsomming en ‘n taalafdeling. Die memorandum is ook ingesluit. Hierdie taak is ook reeds gemodereer. Dit is geskik vir graad 6 en graad 7 Afrikaans Eerste Addisionele Taal of selfs Afrikaans Huistaal. Heidi Nel Afrikaans

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R60.00