R46.00

Resource Description

Leesbegrip gebaseer op ‘n inligtingsteks met die geskiedenis van Mickey Muis. ‘n Strokiesprent met vrae en die memorandum is ook ingesluit. Die taak is geskik vir Afrikaans Eerste Addisionele Taal vir graad 6 en graad 7 of vir Afrikaans Huistaal vir graad 6 of graad 7. Die taak is reeds gemodereer. Heidi Nel Afrikaans

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.