Resource Description

Doel van aktiwiteit: Die leser moet kontekstuele leidrade gebruik om die betekenis van ‘n woord te ontsyfer.

Hierdie aktiwiteit bestaan uit::
8 taak-kaartjies
1 speelbord

Maak so:
Gebruik die speelbord as versterker en maak beurte om ‘n dobbelsteen te gooi. Besluit vooraf wanneer ‘n taak-kaartjie gedoen gaan word. Bv elke keer as die terapeut gooi of elke keer as ‘n ewe getal gegooi word.

Hoop julle geniet dit!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 65 ratings )

May 9, 2018 Jackie Fourie

Gratis aktiwiteit om die gebruik van kontekstuele leidrade te oefen.

FREE