R57.50

Resource Description

Hierdie leesbegrip is gebaseer op ‘n nie-fiksieteks oor Prof. Chris Barnard en die eerste hartoorplanting. Ingesluit is ook ‘n afdeling gebaseer op ‘n staafgrafiek. Die memorandum is ook ingesluit. Hierdie taak is geskik vir graad 6 en graad 7 Afrikaans Huistaal. Heidi Nel Afrikaans

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.