Resource Description

Om te kan lees is ‘n pad wat elke kind moet ontdek op ‘n spelender wyse. Juffrou kan vir die kinders ‘n verskeidenheid speletjies aanbied om hulle vertroud te maak met al die vaardighede wat lees vooraf moet gaan. Hierdie video help kinders om ‘n verskeidenheid speletjies te speel om hulle voor te berei vir lees. Hulle ontdek te heerlik, maar werk eintlik terselftertyd sonder dat hulle dit besef. Daar is ook ‘n gratis video weergawe beskikbaar wat juffrou kan gebruik. Geniet die werkkaart! Dit kan gedruk, geknip, gevou, geplak of gepak word. Net soos wat dit die beste werk vir jou behoeftes. Die werkkaarte is opsioneel vir u gerief. Video asook werkkaarte kan op hulle eie funksioneer.

Lees voorbereiding video op YOUTUBE:

Afrikaanse klankleer video speellys: Hoe om klanke vir kinders aan te leer, dubbelklanke, ens.

Afrikaanse klankleer ABC videos:

AFRIKAANSE LEESPROGRAM REEKS:

Gaan SUBSCRIBE ook op my kanaal vir gratis kennisgewings (click op die skakel en druk die rooi SUBSCRIBE knoppie)
https://www.youtube.com/channel/UCdUKSVdrwwJRssD2LRVYQtQ

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R20.00