A5 kaarte van handel oor kleure. Dit sluit kaarte met prente oor die basiese kleure in.

R46.00

Resource Description

A5 kaarte van handel oor kleure. Dit sluit kaarte met prente oor rooi, oranje, geel, groen, blou, pers, pienk, grys, bruin, wit en swart in.
Informasie wat die kaarte inhou is goed geskink vir leerders wat begin leer oor kleure.
Hierdie kaarte is geskep met die gedagte om vas te bind en ‘n boekie te vorm.
Wat ontvang ek?
– ‘n Voorblad
– 11 A5 bladsye in kleur

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.