A5 kaarte van handel oor diere. Dit sluit kaarte in oor die groot vyf, wilde diere, see diere, plaas diere, asook huisdiere.

R46.00

Resource Description

A5 kaarte van handel oor diere. Dit sluit kaarte in oor die groot vyf, wilde diere, see diere, plaas diere, asook huisdiere.
Informasie wat die kaarte inhou kan oor ‘n verskeidenheid wat vlakke en/of grade gebruik word omrede dit die volgende informasie bevat: prente van diere, watter tipe diere hulle is en watse tipe kos hulle eet. (Herbivoor, karnivoor of omnivoor) Die tipes diere is georganiseerd deur verskillende kleure te gebruik.
Hierdie kaarte is geskep met die gedagte om vas te bind en ‘n boekie te vorm.
Wat ontvang ek?
– ‘n Voorblad
– 15 A5 bladsye in kleur

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.