Resource Description

Letterpret is ‘n fonologiese lees- en spelprogram vir kinders van Graad R tot Graad 3. Dit is ook gepas vir die remediëring van leesprobleme van ouer kinders. Letterpret fokus hoofsaaklik op die klankmetode en kan gebruik word saam met klasleesboekies of ander leesbronne. Dit sluit in 80 klankkaarte asook ‘n gids met idees oor hoe om die kaarte en gids te gebruik om te help met die lees, skryf en spelling van woorde.

Alle materiaal word besit deur Letterpret. Materiaal mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word (tuis of binne die klaskamer). Duplisering van my produkte is teen die wet van kopiereg. Geen materiaal mag gedeel word nie en is slegs vir individuele gebruik. Skole moet pakette aankoop per klas of aansoek doen vir ‘n groeppakket.

Die flitskaarte is ontwerp om voor en agter gedruk te word, grootte A6 met gidslyne om the sny. Die gids is ontwerp om gedruk en gebind te word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 4 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R299.00