Resource Description

Hierdie is die 6de MP4 Video (PowerPoint Video Show) plus ‘n GRATIS PDF WERKBOEK, om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van toevallige lees, nuwe woordeskat & skeppende skryfwerk ontdek. Die doel van die boek is om ’n liefde vir lees te kweek. Een van die kosbaarste geskenke, wat jy as ouer/tutor/onnie vir jou kind kan gee, is die vaardigheid om te kan lees. Dit is vol pragtige kortstories, gevul met pret en plesier. Aan die einde van die boek kry die kinders ook geleentheid, om hulle eie skeppende & kreatiewe sinne/storie te skryf. LEER LEES & VERSTAAN WISKUNDE

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R50.00