Resource Description

Hierdie is die 5de MP4 Video (PowerPoint Video Show) plus ‘n GRATIS PDF WERKBOEK, om jou by die huis (Home School) of in die klas te help. In hierdie boek gaan die kinders nog meer avonture van toevallige lees & skeppende skryfwerk ontdek. Meer sigwoorde gaan ook geleer word. Die kinders gaan leer om ook in paragrawe te lees.

Wollie & Kietsie gaan help om die verveligheid van die lees meer interessant te maak. Aan die einde van die boek kry die kinders ook geleentheid, om hulle eie skeppende en kreatiewe sinne te skryf.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R25.00