Resource Description

Hierdie is die 10de MP4 Video (PowerPoint Video Show) plus ‘n GRATIS PDF WERKBOEK. In hierdie video en mengelboek kan die kinders sommer net lekker lees. Die video en boek is sommer net ’n lekker mengelmoes van ‘RANDOM’ stories. Die stories is gevul met pret en ook meer woordeskat verryking. Van die stories het ’n paar engelse beskrywende woorde. Hier en daar is ook – ons nuwe generasie se WhatsApp-Taal. LEER LEES & VERSTAAN WISKUNDE

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ratings )
No ratings have been submitted for this seller yet.

R25.00