Resource Description

Hierdie hulpmiddel pakket help kinders om effektief te leer waar is links en regs. Die hulpmiddels sluit aan by ons GRATIS video. Kinders kry ook die geleentheid om self te dink of ‘n syfer en letter links of regs wys. Sodoende oefen hulle kritiese denke en ontwikkel perseptuele vaardighede.

Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEO’S te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte, huiswerk opdragte, beplanning en nog vele meer.

Al die skakels vir die video’s wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief in ‘n Powerpoint dokument. “Copy en Paste” die skakels in GOOGLE om direk herlei te word na jou GRATIS video/video’s vir die les. I can/Ek kan – Pleasant memories for educators

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R35.00