Resource Description

Ek het hierdie plakkate vir my klaskamer gemaak omdat ek ‘n klas met ‘n Geografie-onderwyser deel. Ek wou soveel as moontlik Afrikaans op die mure hê en het op die landsvlae besluit!

Hier is 101 vlae met die naam van elke land. Dis A4-grootte. Druk dit uit in kleur (of net ‘n paar, jy kan kies!).

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 77 ratings )

Excellent

January 8, 2020 Leandri Mienie

July 18, 2019 Fran Strauss

December 29, 2018 Zeelie

R20.00