Resource Description

Leer lopende skrif op ‘n prettige manier.

Vasskryf hoef nie moeilik en vervelig te wees.  Hierdie boek is gemaak om lopende skrif lekker en prettig te maak.

Dit is ook ‘n uitstekende hulpmiddel wat die onderwyseres huis toe kan stuur vir ekstra oefening en repetisie, maar is heeltemal voldoende om dit ook in die klaskamer te gebruik.

Skole of tuisskool groepies wat spesiale bestellings wil maak kan ons kontak.

Vir meer inligting aangaande die boek kontak ons gerus.

Gepubliseer 2021
Scribo Novus Education
Skryfster en ontwerper: Louise Jones

084 2657795
semcomama@gmail.com
www.semcomama.co.za

© Alle regte voorbehou. Geen gedeelte van hierdie boek mag gereproduseer word op enige manier, meganies of elektronies, insluitend plaat- en bandopnames en fotokopiëring, sonder skriftelike toestemming van die kopiereghouer.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

* Lopende skrif oefeninge
* Baie prentjies om in te kleur
* Prettige manier om die letters te indentifiseer
* en sommer nog vele meer…

R150.00