Resource Description

Hierdie is ‘n kwartaaltoets met ‘n memorandum vir graad 8 Natuurwetenskappe leerders. Dit kan as ‘n formele assessering gebruik word of as voorbereiding vir u eie toets.
Die temas wat in die toets gedek is, is vanaf fotosintese tot by aanpassings.
Die toets tel uit 60 punte.
Daar is ‘n afdeling A (kort tipe vrae)
Meerovoudige keuse vrae (5 punte)
Kolom A en B (5 punte)
Een-woord-items (5 punte)

Afdeling B (kontekstuele vrae)
Vraag 4-8

Die toets bestaan slegs uit:
Fotosintese en Respirasie
Interaksies en Interafhanklikheid
Daar is GEEN vrae oor mikro-organismes nie.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 2 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kwartaaltoets met ‘n Memorandum vir kwartaal 1 – Graad 8 Natuurwetenskappe

R40.00