R115.00

Resource Description

Multi-sensoriese benadering tot die aanleer van kursiewe skrif in Graad 2.Dit is belangrik om die korrekte lettervorming van die begin af vas te lê om vloeiende handskrif moontlik te maak. Die program fokus ook op die onderliggende boustene van visuele persepsie wat nodig is om kursiewe letters van gewone letters en van mekaar te onderskei.

42 bladsye met konkrekte aktiwiteite en oefenblaaie gemik op kleinletters. Saamgestel deur ‘n arbeidsterapeut.

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.