R34.50

Resource Description

‘n Lekker leesboekie vir Intersenfase leerder. Die verhaal handel oor Lientjie wat allerhande wonderlike dinge in die park ontdek. Die verhaal het kleurvolle illustrasies. Die verhaal moedig leerders aan om ‘n liefde vir die natuur te kweek, hulpvaardig te wees, en pligsgetrou te wees. 

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.