Hierdie les apparate kan gebruik word om vir leerders stap-vir-stap te leer hoe om ‘n kortstorie te skryf.

R28.75

Resource Description

Wat is dit?
My idee is dat hierdie kreatiewe skryf les oor twee lesse (dae) strek. Hierdie les apparate kan gebruik word om vir leerders stap-vir-stap te leer hoe om ‘n kortstorie te skryf.

Hoe werk dit?
Gebruik die uitgeknipte muurkaarte (wie, wat, waar, wanneer) om te verduidelik watter aspekte inkorporeer behoort te word binne kreatiewe skryf. Verduidelik dan aan leerders hoe om die storie kaart te gebruik. Die idee is dat hulle slegs kort gedagtes neerpen en nie volsinne nie.
In die volgende les kan leerders dan hulle gedagtes gebruik om volsinne te vorm en ‘n storie te skryf. Ek stel voor dat jy ‘n tema(s) kies waarop hulle kan fokus. Wanneer almal se stories voltooi is, hou ek daarvan om ‘n boek te maak en almal se stories saam te bind.
Wat ontvang ek?
– flitskaarte x4
– “wie” prente x6
– “wat” prente x6
– “waar” prente x6
– “wanneer” prente x6
– A4 storie kaart

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.