Resource Description

Die hele projek vir kwartale 3 en 4 soos voorgeskryf deur die Hersiene Jaarlikse Onderrigplan 2021 – 2023 (HJOP). Opvoeder se beplanning, voorblad vir leeslesse vir leerders en woordeskatbladsy, volledige projek met navorsingstelling, navorsingsaktiwiteit, hipotese, kreatiewe skryfwerk riglyne en opdrag, PowerPoint-aanbieding voorbeelde en instruksies, riglyne vir mondeling asook ‘n memorandum, rubrieks en excelblaaie vir die aanteken van die leerders se punte en ook die verwerking daarvan. In WORD, EXCEL en POWER POINT – kan geredigeer word.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

R140.00