R172.50

Resources are for personal use only – at your home or in you classroom. Duplication of 2 to Teach Products is against the Copyright Act.

Resource Description

Die hele projek vir kwartale 3 en 4 soos voorgeskryf deur die Hersiene Jaarlikse Onderrigplan 2021 – 2023 (HJOP). Opvoeder se beplanning, voorblad vir leeslesse vir leerders, drie mites (vir leeslesse) en ‘n woordeskatbladsy, volledige projek met navorsingstelling en hipotese, leerders se taak sluit in: navorsingsaktiwiteit, kreatiewe skryfwerk riglyne en opdrag, PowerPoint-aanbieding voorbeelde en instruksies, riglyne vir mondeling en memorandum, rubrieks en excelblaaie vir die aanteken van die leerders se punte en ook die verwerking daarvan. In WORD, EXCEL en POWER POINT – kan geredigeer word. 2 to Teach

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.