Resource Description

Praktiewe hulpmiddels om jou kind te leer om te knip en ‘n skêr vas te hou. Ons hulpmiddels help jou om ons GRATIS YOUTUBE VIDEOS te omskep in volwaardige lesse. Die hulpmiddels sluit ALLES in wat jy nodig het om jou les interaktief aan te bied. Prent kaarte, Plakkate, klank kaarte, woord kaarte, lees kaarte en nog vele meer.

Al die skakels vir die videos wat jy gaan nodig hê vir die aanbieding van hierdie les is aangeheg vir jou gerief.

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Al die hulpmiddels wat jy nodig het om ons GRATIS YOUTUBE videos in ‘n les te verander.

R35.00