R11.50

Slegs vir persoonlike gebruik of in klaskamer. Geen kopieë word toegelaat.

Resource Description

‘n Lekker kort leesstukkie beskikbaar vir al die leeswurms. Die leesstuk het 261 woorde en is geskik vir Graad 2 (Kyk na die kinders se leesvlak) en Graad 3. Behandel vooraf die moeilike sigwoorde met hulle om die leesstuk vir hulle makliker te maak en sodoende het hulle meer motivering om te lees. Lees moet pret verskaf. Jy kan selfs vooraf vir hulle vra, waaroor hulle dink die storie gaan. Geniet! AB-Tutoring

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.