Hierdie Power Point les bestaan uit 19 skyfies in totaal

Afrikaans Huistaal Gr 1 – 3

R40.25

Resource Description

Twee-twee maatjies werk saam. Ons gaan op ons witbordjie skryf.

Kliek op die oranje knoppie om te begin. Daar sal jy sien met watter klank werk ons.

Kliek op die groen knoppie om die prentjies te begin wat daardie klankie bevat. Skryf net die prentname neer wat daardie klank bevat. Die prentjies gaan 3 keer verskyn.

As al die prentjies klaar verskyn het gaan die TV stop.

Almal hou nou hul bordjies op om vir juffrou te wys.

Juffrou kliek nou op ”antwoord” en jy merk jou woorde.

Gaan na volgende skyfie.

Onthou om klank aan te skakel.

Resource Reviews

Store reviews: ( 21 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.