R28.75

Resource Description

Help u kind om woorde te bou met klanke. Hierdie stel is in ‘n kolwyntjie tema gemaak. Dit bestaan uit kleinletters, hoofletters en diftonge. Elke aspek is ‘n ander kleur om sodoende die assosiasie met klanke en waar hul gebruik word ook te ontwikkel. ‘n Woordbou plakkaat is ook ontwerp waar u kind eers die woord bou en daarna dit neerskryf.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.