Resource Description

Hierdie beloning kaartjies werk fantasties om leerders te motiveer om hard te werk. Jy, as juffrou, kan self besluit wanneer en op watter terme dit uitgegee word. Dit werk goed om dit uit te deel en die leerders kan dit dan gebruik wanneer hulle wil.

Wat ontvang ek?
– 20 Beloning kaartjies

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 0 ) ratings
No ratings have been submitted for this seller yet.

Hierdie beloning kaartjies werk fantasties om leerders te motiveer om hard te werk.

R35.00