Resource Description

Hierdie produk is slegs bedoel vir persoonlike gebruik. Jy mag dit slegs in jou huis/kantoor/klaskamer gebruik. Dit word NIE toegelaat om die produk digitaal te deel of ‘n gedrukte weergawe hiervan te deel met ander nie.

WAT SLUIT HIERDIE PRODUK IN:
• 1 x pdf-dokument
• 2 x kleurvolle plakkate

Emosies:
♡ Kwaad
♡ Angstig
♡ Rustig
♡ Verward
♡ Nuuskierig
♡ Verleë
♡ Opgewonde
♡ Gelukkig
♡ Hoopvol
♡ Geïrriteerd
♡ Eensaam
♡ Mal
♡ Trots
♡ Hartseer
♡ Bang
♡ Skaam
♡ Dom
♡ Verras
♡ Verskrik
♡ Moeg
♡ Onseker
♡ Ontsteld

Ek aanvaar nie terugsendings, omruilings of kansellasies nie, maar kontak my asseblief as jy enige probleme met jou bestelling het.

Clipart gedoen deur Lilly Silly Billy. Juffrou Watson

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 1 rating )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R17.00