R40.25

Resource Description

Hierdie produk is net vir persoonlike gebruik. Jy mag slegs hierdie produk in jou kantoor/huis/klaskamer gebruik. Jy mag NIE hierdie produk digitaal met iemand deel of uitdruk en met iemand deel nie.

WAT IS IN DIE PRODUK INGESLUIT:
• 3 x pdf dokumente
• 2 x plakkate met gemengde 2D vorms
• 1 x plakkat met gemenge 3D vorms
• 17 x plakkate met individuele 2D vorms op elk
• 16 x plakkate met individuele 3D vorms op elk

2D Shapes:
• Sirkel
• Vierkant
• Agthoek
• Vyfhoek
• Reghoek
• Ster
• Driehoek
• Ovaal
• Heksagon
• Trapesium
• Ruit
• Hart
• Halfsirkel
• Halfmaan
• Seshoek
• Parallelogram
• Reghoekige driehoek
• Pyl

3D vorms:
• Keël
• Kubus
• Kubus
• Halfrond
• Sfeer
• Driehoekige prisma
• Piramide

Ek aanvaar nie enige “returns”, omruilings of kansellasies nie, maar kontak my asseblief as jy enige probleme met jou bestelling het.

Clipart gedoen deur Lilly Silly Billy. Juffrou Watson

Resource Reviews

Store reviews: ( 4 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.