Resource Description

Kleure en Meng kleure Plakkate + Meng kleure Aktiwiteit

Hoë kwaliteit digitale produk vir plakkaat druk tot met grootte A2. Laminering word aanbeveel.

Ingesluit:

1 x Kleure A2 JPG plakkaat (kan kleiner gemaak word)
1 x Meng Kleure A2 JPG plakkaat (kan kleiner gemaak word)
1 x Kleure A4 pdf plakkaat
1 x Meng Kleure A4 pdf plakkaat
1 x Meng Kleure A4 pdf Aktiwiteit

Plakkate mag gedruk word soveel keer soos benodig. Die produk mag egter nie herversprei word buite u skool of huishouding.

Ook beskikbaar in Engels (sien my winkel)

Dankie

Venita

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 94 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R14.00