Resource Description

Kleine Wolfie se kosblikkie het by die skool geval. Juis op hierdie dag het sy mamma vir hom ‘n lekker stukkie koek ingepak. Hy huil. Juffrou troos hom. Wie ontmoet hy volgende?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kleine Wolfie kry ‘n maatjie

R25.00