Resource Description

Kleine Wolfie wil vreeslik graag met Mamma speel, maar sy is te besig met die huis se werkies. Hoe gaan Kleine Wolfie dit regkry om al Mamma se aandag te kry?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (6 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kleine Wolfie help vir Mamma

R25.00