Resource Description

Kleine Wolfie is oppad om vir Ouma Wolf te gaan kuier. Langs die pad sien hulle iets wat soos ‘n klip lyk… Dit is sowaar ‘n klein skilpadjie. Hulle neem die skilpadjie na Ouma Wolf se huis en daarna na hulle eie huis. Gaan Kleine Wolfie die skilpadjie hou? Of gaan hy die regte ding doen?

Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.
Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kleine Wolfie en die skilpad

R25.00