Resource Description

Kleine Wolfie het gedroom van ‘n wit hondjie. Hy vertel die volgende oggend vir Pappa en Mamma dat hy vreeslik graag ‘n hondjie wil hê. Sal hulle dit toelaat?
Kleine Wolfie se hoofdoel is om waardes vas te lê by kinders tussen die ouderdom van 3 en 9 jaar.

Ingesluit is ook:
Begripsvrae
Inkleurprente
Sigwoorde (60 sigwoorde)
Pas die prent by die woord (8 woorde en prente)
Lees kort sinne (28 kort sinne)
Ongeveer 15 bladsye in hierdie oulike boekie.

Jy sal nie spyt wees nie!

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 19 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

Kleine Wolfie en die hondjie

R25.00