R34.50

Slegs vir persoonlike gebruik of in klaskamer. Geen kopieë word toegelaat.

Resource Description

Prettige klei aktiwiteite vir Pre-R tot Gr R leerders. Kan self as ondersteuningsmiddel gebruik word in Graad 1 Kwartaal 1. Speel en leer saam met jou kind. Gebruik enige klei en verleen hulp indien nodig. Rol, pak en bou die aktiwiteite.

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.