Klei is ‘n kreatiewe manier om kinders op ‘n ouderdomstoepaslike wyse te stimuleer. Klei-aktiwiteite is belangrik vir die ontwikkeling van handspiere en die bevordering van vroeë potloodgreep ontwikkeling. Dit kan ook benut word om ‘n wye verskeidenheid persepsuele konsepte vas te lê en te ontwikkel. Hierdie produk sluit die volgende in:

– 10 Muurkaarte (getal 1 tot 10)

– 10 Kleimatte (getal 1 tot 10).

Die hulpmiddel fokus op die korrekte syfervorming en getalkonsep van syfers 1 tot 10.

R57.50

Resource Description

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.