R230.00

Resource Description

‘n Pragtige klastema met kameelperde.

+- 100 digitale plakkate vir hierdie tema. Dit sluit die volgende in:

2D- en 3D-vorms (19 plakkate)

Alfabet (26 plakkate)

Alfabet vlaggies (26 plakkate)

Dae van die week (7 plakkate)

Maande van die jaar (12 plakkate)

Getalle vlaggies (1-20)

Kleure (6 plakkate)

Naam etikette (12 etikette)

Verjaarsdagkalender (12 plakkate)

Weerkaart

Welkom plakkaat

Seisoene (4 plakkate)

Voorblaaie (5 plakkate) Wolfie Designs

Resource Reviews

Store reviews: ( 10 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.