Klastema met bewerkbare PDF dokumente

R172.50

Resource Description

**Bewerkbare / Editable Produkte

**1. Deurkaart: 1 x A3 (2opsies)
2. Verjaarsdagkaart: 12 x A4
3. Verjaarsdagkaart Opskrifte: 1 x A3
4. Weerkaart: 3 x A3
5. Vlaggies: 2 x A4 / A3 (kan enige grootte gedruk word) (druk soveel as wat nodig is)
**6. 16 Tas Naam Kaartjies: 1 x A3
7. Tema Prente + Raampie: 9 + 2 x A3
**8. 12 Verwelkomingskaartjies: 1 x A3
9. Dae van die Week / Maande van die jaar: 5 x A4

sluit nodige Fonts in.

Apparaat mag slegs vir persoonlike gebruik aangewend word. Dit wil sê by die huis of in u klaskamer. Duplisering van Klein Pikkewyn se produkte is teen die Kopiereg-wet.

Resource Reviews

Store reviews: ( 13 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.