Invul werkkaart oor die tipe stowwe (Mengsels en Suiwerstowwe) en waaruit elkeen bestaan (Elemente; Verbindings of Diatomiese Elemente)

R17.25

Resource Description

Hierdie werkkaart bestaan uit twee voorbeelde en ses vrae wat die leerders moet voltooi. Die werk word op die werkkaart voltooi. Daar is ‘n memorandum ingesluit vir hierdie aktiwiteit. Die voorbeelde sal die leerders help om die werkkaart op hul eie (indien van toepassing) te voltooi, dit is ook ‘n lekker aktiwiteit om vinnig te toets of die leerders die werk gesnap het.

Resource Reviews

Store reviews: ( 7 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.