R23.00

Resource Description

Plain A4 Klasreëls.

Sluit in:
1. Steek jou hand op
2. Wees ‘n vriend
3. Help mekaar
4. Luister aandagtig
5. Respekteer mekaar
6. Werk met jou sagte stem
7. Moenie in die klas hardloop nie
8. Gee altyd jou beste

Gebruik as ‘n plakkaat teen die muur. Lamineer plakkate vir langer gebruik.

Moet asseblief nie die plakkate herverkoop nie, omrede dit my eie harde werk is. Baie dankie dat u verstaan.

Open Arms Resources Open Arms Resources

Resource Reviews

Store reviews: ( 1 rating )

No ratings have been submitted for this resource yet.