R28.75

Resource Description

Hierdie is my GUNSTELING klaskamerbestuur hulpbron.
Leerders kan nie-verbaal met jou kommunikeer deur hierdie handseine te gebruik.
Daar is handseine vir:
– Ja
– Nee
– Ek het die badkamer nodig
– Water
– Ek het ‘n vraag
– Ek het ‘n antwoord
– Ek het ‘n sneesdoekie nodig
– My werk is klaar

Resource Reviews

Store reviews: ( 0 ratings )

No ratings have been submitted for this seller yet.