Resource Description

Hierdie werkkaarte handel oor ‘n kort video waarin die a-klank gebruik word om ‘n spelreël vas te lê. Die woorde met die a-klank in die middel word mooi gelees bv. kat. Daarna word die meervoud gelees. As al 4 a-woorde met meervoude gelees is, dan word die spelreël mooi vasgelê nl. Wanneer daar ‘n kort klank in die middel van ‘n woord is en die woord word in die meervoud geplaas, verdubbel die klank waarop die woord eindig + e-klank aan die einde van die woord.

Daar is klaskamer plakkate, woordkaarte vir speletjies asook klank kaarte ingesluit in hierdie pakket.

Die werkkaarte sluit ook die alfabet in vir volgorde asook woordbou.

Die YOUTUBE VIDEO wat pas by hierdie werkkaarte se skakel:

Resource Reviews

Total vendor ratings: ( 7 ratings )
No ratings have been submitted for this resource yet.

R25.00