R14.95

Resource Description

Leer vir leerders klanke deur die hoedjies. Die strook met die woorde word gekram aan die voorste gedeelte met die prente om ‘n hoedjie te vorm. Leerders kan ook die hoedjies mooi inkleur.
Daar is ook BLANKO hoedjies waar leerders hul eie prente vir elke klank kan teken.

Resource Reviews

Store reviews: ( 6 ratings )

No ratings have been submitted for this resource yet.